Comrades sonder bene

Comrades sonder bene

Het jy al gewonder hoe dit voel om die comrades te voltooi? Dink jy dit sal moontlik wees sonder bene? Kliniese Sielkundige Theo Verwey en ander vertel hier wat ons met onsself en ander mense doen wat nie oor hierdie vermoe beskik om die lewe se marathon end-uit met sukses te voltooi nie.