Dieet vir optimale menswees

Dieet vir optimale menswees

Dikwels word ons lewe beheer deur kos - of ons dit eet of nie eet nie. Onstabiliteit in die liggaam se biochemie vanwee die liggaam se onvermoe om energie uit die kos te vervaardig lei tot baie se pyn en seerkry.