Hulle is helde

Hulle is helde

Wyle Prof Murray Janson is een van Suid Afrika se grootste helde. Met sy bydrae tot die opstaan van Seerkry Mense het hy ook in hierdie geval duisende mense se seerkry en pyn verlig en hul gehelp om helde in hul huise en gemeenskap te word. Vandag na 20 jaar leef sy bydraes in dankbaarheid steeds voort deur die Helde by Nutrimalaika. (the father role, the mother role, the child role) and everyone in the family